by admin | Jan 19, 2020 | 2018
Pro Mania 2019 Ek het deelgenaam aan ‘n Pro Mania, tesame met my klub kompetisie. Die dag vooraf is daar waarskuwings deur die SA Weerdienste vir erge vloede. Ons besluit egter om voort te gaan met die Pro Mania. Hengel moet ons hengel. Dit is dan in ons bloed. Ons...
by admin | Jan 19, 2020 | 2018
Ek het ‘n Pro Mania gevis by Stompdriftdam in die Suid-Kaap. Daar was baie reën en wind voorspel, maar nietemin hengel sal ons hengel. Ek trek pen 6 vir die dag. Op die oewer begin dit sukkel-sukkel en almal worstel om die visse aan die gang te kry. Soos die dag...
by admin | Jan 19, 2020 | 2018
Ons het besluit om bietjie te gaan 'social' by die gevreesde Roodekopjesdam. Wat die dam vir ons gerieflik maak is dat dit net 15 min vanaf die huis is. Ons besluit toe om na Roodekopjes hengeloord (ou Noord-Transvaal gronde) te gaan maar in die rivier...
by admin | Jan 19, 2020 | 2018
Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd. Die Pro Mania Finaal vir 2018 by Verlatenskraal Bloemhof, het ‘n tyd gehad vir die spanne finaal, die semi- finaal en ook die finaal. Die hengelaars wat dit gemaak het tot op die finaal is die...
by admin | Jan 19, 2020 | 2018
Ek het ‘n ruk gelede deelgeneem aan die Super Cast Pro Mania Spanne Classic op die Sondag. Die vorige dag – die Saterdag – het ek tussen die Super Cast manne rond geloop om sodoende ’n “game plan” te formuleer. Ek het opgemerk dat meeste van Team Super Cast se...
by admin | Jan 17, 2020 | 2018
Vroeg die vorige week het een van my goeie hengelvriende – Niekie van der Merwe – my gevra of ons bietjie lyne kan gaan natmaak. Met die wat die groot karpe op ’n streep uitkom by Harties het ons besluit ons gaan ook dié vetties teiken. Dit met papgooi....
Recent Comments