018 294 5276
SUPER CAST
orders@supercast.co.za

Bloemhof Sloep 2018 – Elzaan van Wyk

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″][et_pb_row _builder_version=”3.25″][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”3.27.4″]

Ek het deelgeneem aan 'n Pro Mania by Bloemhof Sloep. Met die loting trek ek pen 5 vir die dag. By my pen aangekom het ek dadelik my Super Cast voer uitgehaal en aangemaak.

Ek het besluit om al twee stokke so diep as moontlik te hengel, nadat ek gister 'n baie moeilike liga finaal gehengel het. My Sensation DC Lite Limited Editions word nader getrek.

Ek het met my een stok begin met Perdeby en Stuttaforts Original op die bol. Garlic float en soet wit degie op die boonste hoek en op die onderste hoek ook’n Garlic float en ‘n soet wit degie.

Op my ander stok het ek Quatro en Duiwelsdrek gedip met 'n Fire & Ice float op die boonste hoek en 'n soet wit degie op die onderste hoek.

Soos vroeër genoem het ek met my gunsteling DC Lite 12ft stokke gehengel. Bat nr 1 hoekies, Sensation Pro Series 7lb en Super Cast se link pypies met M1.5 sinkers.

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir Super Cast en Sensation te bedank vir puik produkte en hengel toerusting wat hulle my mee borg en dankie dat ons deel kan wees van die Super Sensation span.

Hengel groete
Elzaan van Wyk

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Shopping basket

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping