018 294 5276
SUPER CAST
orders@supercast.co.za

Pro Mania Final 2018 – John-Henry Sinclair

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″][et_pb_row column_structure=”3_4,1_4″ _builder_version=”3.25″][et_pb_column type=”3_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”3.27.4″]

Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd. Die Pro Mania Finaal vir 2018 by Verlatenskraal Bloemhof, het ‘n tyd gehad vir die spanne finaal, die semi- finaal en ook die finaal. Die hengelaars wat dit gemaak het tot op die finaal is die beste van die beste. Die CRÈME BRULEE. Met net die beste van produlte op die mark, het Team Super Cast weereens gesteek soos ‘n PERDEBY. Aangelê teenoor hul opponente soos ‘n SNIPER en het die visse in die net bymekaar gemaak soos soos skurke in SPIDERMAN se web beland.

Die dag voor die spanne finaal het ‘n handjievol Super Cast manne bymekaar gekom wat net so min of meer ‘n idee wou gekry het op watter afstande die vis voer. Bygesê, wanneer daar nie druk op die water is nie, kan dit egter bedrieglik wees om ‘n defnitiewe patroon vas te stel. Allermins, as jy by die dam kan wees, dan moet jy dit met beide hande aangryp om net ‘n lyntjie in die water te kry. Boonop was dit lekker vir die Super Cast manne om mekaar weer te sien na die laaste Classic wat twee maande voor die finaal aangebied was. Met deeglike beplanning en goeie spangees was die doel om hul opponent TJOP-TJOP te laat les op sê.

FOTO 1 – Die grootste LEGEND in die game en die KAPTEIN van die boot het saam die manne die Donderdag geofen vir die stryd.

FOTO 2 – Met die spanne finaal het Super Cast se Super Waft span weereens hul opponente NARKOSE gegee en het die res van die veld platgevee. Dit nadat hul alreeds 2 Pro Mania Classics gewen het deur die loop van die jaar. 

FOTO 3 – STINKVOETE met sy vriendelike glimlag se hengel kan vergelyk word met DYNAMITE.

FOTO 4 – Dié is die manne wat regtig BMT getoon het wat deur gedring het tot die finaal. Van links: Jeandré van der Westhuizer (juniors), Jaco Kruger (premier), Herman Dicks (pro’s), Ruan Gunter (pro’s), Jaco Pienaar (premier) en Zander van Greuning (juniors). Bernie van Niewenhuyzen by die dames afdeling was afwesig met die foto.

FOTO 5 – Bloemhof was nog altyd baie lief vir fluoroscein. Sodoende het die hengelaars hul GUMTREE pitte gevat en dit behoorlik gepeper met groen fluorescein.

FOTO 6 – By Bloemhof met genoeg F.X. op die bol is jy al halfpad daar. Dit is ook hoe Ruan Gunter die Nasionale Proewe gewen het.

FOTO 7 – Die hengelaars het hul opponent uitgeslaan soos TYSON. Bernie het die dames afdeling gewen, Robert Breedt die meesters, Jeandré derde by juniors en voormalige Pro Mania Finaal wenner Ruan Gunter was tweede by die Pro Afdeling. Baie geluk aan Jan Tolmay wat ook ‘n groot vriend is van Super Cast. Jy het soos ‘n TERMINATOR gehengel.

FOTO 8 – Met van die beste hengelaars in die land, met die regte ondersteuners in hul hoek was dit daadwerklik DOUBLE TROUBLE.

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/FOTO-5-2-scaled.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/FOTO-6-2-scaled.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row column_structure=”1_3,1_3,1_3″ _builder_version=”3.25″][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/FOTO-1-19-scaled.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/FOTO-2-13-scaled.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/FOTO-3-8-scaled.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row column_structure=”1_3,1_3,1_3″ _builder_version=”3.25″][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/FOTO-4-4-scaled.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/FOTO-7-2-scaled.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/FOTO-8-2.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Shopping basket

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping