018 294 5276
SUPER CAST
orders@supercast.co.za

Stompdriftdam 2019 – Gert van der Merwe

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.9″][et_pb_row _builder_version=”3.9″][et_pb_column type=”3_4″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_text _builder_version=”3.9″]

Môrehengelvriende

Ek het onlangsdeelgeneemaan ‘n Pro Mania by Stompdriftdam in die Suid-Kaap. Met die aanlooptot die naweekhouek die weerfyndop. Soosditnou maar is met ou “Murphys Law”, slaan‘nkoue front die Kaap. Met sulkekoue het Stompdrift die geneigdheid om ‘n man nederigtemaak. By die dam aangekom was diewindjie lekker koell. Maar ekhoumoed, want hengel is in my bloed, Super Cast is in my kasen Sensation is top klas.

Teen 08:00 gaan die sirene, my DC Pinpoint Limited Editions word gegooiennou is die sleutelwoord GEDULD. As jygelukkig was om ‘n byttekry, het jy lag-lag oor ‘n uurgewagvir ‘n byt. Die vis was traag, maar vir my het die daggoedverloop. Ekkondaarinslaag om die dagte wen met 4 vis teen 8.89kg. Weereenswysdit as jyvertroue het in wat jydoen, in wat jygebruik, enigemoeilikehengeldagoorkomkan word.

My suksesvir die dagkantoegeskryf word aan die volgendease:

  • SvBvoer
    • Kiana & Devils Fork
    • Garlic Oozers

Dankie Sensation ookvir top kwaliteitgerei, wat hengelwerklik ‘n plesiermaak.

Dankieookaanoom Schalk vir die besteborg in die land!

HengelGroete

Gert van der Merwe

 

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2019/12/Gert-3.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2019/12/Gert-1.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Shopping basket

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping