018 294 5276
SUPER CAST
orders@supercast.co.za

Bloemhof Sloep C Sone 2019 – Elzaan van Wyk

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″][et_pb_row _builder_version=”3.25″ custom_padding=”27px|0px|27px|0|false|false” column_structure=”2_3,1_3″][et_pb_column type=”2_3″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”3.27.4″]

Ek het onlangs ‘n klubkompetisiegehengel by Bloemhof dam in die C sone van die sloep. Ek het pen 5 getrek wat nabyaan die D sone was. Ek het myself voorbereivirregte winter hengelomstandighede. Ek het gesien met die senior nasionaleproewedat die vis aan die dieperkant was. By die water gekommaakeksoosoudergewoonteeers my kolletjievoeraanenslaandaarna my gerei op. Ek het heeldaggehengel op ‘n 90m en 95m clip, met my Sensation 12ft DC Lite’s.

My aaskeuses was as volg:

Voer:

  • Super Cast kolletjievoer

Dips:

  • Banjo &Duiwelsdrek
  • M.T. &Perdeby

Hoekase:

  • Garlic float
  • Banjo float
  • Duiwelsdrek float 
  • Soet wit degie.

Met dié top produktekomekalgeheel 1ste vir die dagtussen 32 hengelaars met ‘n sak van 36 vis teen 22.11kg.

Dankieaan Sensation enoom Schalk virjullehardewerkagter die skerms. Jullehardewerkaan die toerusting, produkteen die uitstekendevoermaakhengelmaklik. Dankievironspuikborgenvolgehoueondersteuning.

HengelGroete

Elzaan van Wyk

 

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2019/12/Post-3.jpg” align_tablet=”center” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Shopping basket

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping