018 294 5276
SUPER CAST
orders@supercast.co.za

Stompdrift Klub Kompetisie 2019 – Gert van der Merwe

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.9″][et_pb_row _builder_version=”3.9″][et_pb_column type=”3_4″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_text _builder_version=”3.9″]

Ek het ‘n klub kompetisie gehengel by Stompdriftdam. Heel week hou ek die weer dop en alles lyk mooi. Met ‘n hengelaar se geluk – net tot die Saterdag oggend. Aangekom by die die dam en dit is yskoud. So waai die wind my planne in die koue in.

Gelukkig trek ek ‘n goeie pen – pen 2. Ek sien nie baie vis vlak voor my nie en ek besluit ek gaan my 2 x 12’6” DC Pinpoint Limited Edition stokke clip op 110 en 115 meter. Dit het later die dag vrugte afgewerp. Ek kry stelselmatig die vis aan die gang, maar my geduld word beproef. Van die byte vind plaas tot en met ‘n uur en ‘n half uitmekaar. Nietemin kom ek 1ste by die seniors en kry 9 vis net oor die 18kg. Dit was moeilik, maar soos die gesegde gaan: “’n slegte dag langs die dam is steeds beter as ‘n goeie dag by die werk.” En is dit nie so nie!

Die SUPER kombinasies wat vir my sukses gebring het:

1. Perdeby Plus en Sniper 
2. Stuttaford O, Has Been & FX
3. Stuttaford O & Spiderman

Hoek ase:

1. Garlic & Fire en Ice oozers
2. Swd en kariba wurmpies

Sonder Super Cast en Sensation sou die dag seer sekerlik nie so groot sukses gewees het by die skaal nie. ‘n Groot dank aan oom Schalk en Sensation vir die borg.

Hengel Groete

Gert van der Merwe

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-1-2-1.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-3-1.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-2-2-1.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Shopping basket

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping