018 294 5276
SUPER CAST
orders@supercast.co.za

Jackie Leonard (Feeder) 2019 – John-Henry Sinclair

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.9″][et_pb_row _builder_version=”3.9″][et_pb_column type=”3_4″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_text _builder_version=”3.9″]

Ons het in die verlede altyd Super Cast se “papgooi” manne voorgetrek. Met die uitgawe het ek besluit dat ons darem by een van ons eie veelvoudige Protea hengelaars – Louis Steyn – ook bietjie by moet uitkom vir ‘n artikel. Alhoewel hy al ‘n
hele paar keer die groen en goud oor sy kop getrek het vir oewerhengel, is dit in die feeder kringe waar hy behoorlik naam maak en was al deel van vele Protea spanne wat op die internasionale verhoog presteer het. Die oewer waar hy my bietjie meer so touwys maak van wat feeder hengel nou regtig is? Waar dan anders as die geliefde feeder en oewerhengel bestemming – Jackie Leonard op die Vaaldam – vir dié artikel.

Foto 1 – Super Cast se Match voer is ook perfek vir feeder. Dit is uiters fyn, amper soos meel. Dit bevat dieselfde bestanddele as ons gewone grondvoer, maar dit is net fyngemaal tot poeier vorm. Die rede vir die fynheid is dat wanneer dit reg aangemaak is dien dit as draer van partikels soos pitte, maaiers, hemp, geknipte wurms ensomeer.

Foto 2 – Mieliepitte was, is en sal altyd een van die mees betroubaarste aas vir karp bly. Van die oewerhengelaars, spesie – en match manne kies pitte as een van die giftige pyle in hul kokers. Dis een van feeder hengelaars se “go 2’s”. Super Cast het ‘n wye verskeidenheid van geure en kleure in pitte.

Foto 3 – Al gewonder waar die naam feeder hengel vandaan kom? Dit is ook die naam van die houer op die strop waarin die voer gedra word. Verskeie modelle is beskikbaar. In wese vervang dit die gewone aasveer (bait spring).

Foto 4 – Moddervisse kan nie die maaiers weerstaan nie en is ‘n moddie se dood. Twee of drie maaiers word binne sekondes gehak en ek weet in Europa vang hulle roach die een na die ander met dieselfde maaier wat oor en oor gebruik word.

Foto 5 – “Chopped worms” soos die feeder manne praat word tussen die fyn voer ingemaal en dien as dodelike aas vir alle visspesies, waarvan veral die moddervisse gek is. ‘n Enkel wurm op die hoek, saam ‘n maaier of ‘n mieliepit is ook ‘n algemene verskynsel. Die feeder manne hengel soms liters se wurms uit op ‘n dag.

Foto 6 – Hier kan julle sien Louis is gerat vir watokal die visse wil hê. Die feeder manne is nie groot op die dip soos ons oewerhengelaars nie, maar is wel lief om met ‘n gegeurde pit te hengel. Links bo is ‘n Devils Fork pit, onder ‘n F.X. pit en regs ‘n amandel/gumtree pit met groen fluoro. Sien ook die wit gaar gemaakte mielierys, wat koningskos is vir die muddies en word tussen jou voer ingewerk.

Foto 7 – Die tegnologie rondom feeder stokke wat geskik is vir ons Suid-Afrikaanse omstandighede het die laaste paar jaar ligjare verbeter. Verby is die dae waar feeder hengelaars net op hul tone kon hengel. Van die feeder stokke maak dat die manne vanaf ‘n sittende posisie lag-lag oor die 120m gooi.

Foto 8 – Hier is ‘n duidelike foto van ‘n enkel maaier met ‘n wurmpie, waarvoor die muddies nie kon nee sê nie.

Foto 9 – “Another one bites the dust”. In feeder hengel tel slegs gewig en op so kompeterende dag kan een vis die verskil wees tussen ‘n wen en ‘n verloor.

Foto 10 – 29 Muddies in die net vir Louis Steyn. Dit was nie die maklikste dag gewees by Jackie Leonard nie, maar soos ons vir Louis ken het hy hom deurgetrek.

Foto 11 – Nog ‘n wen vir Louis Steyn. Nog ‘n wen vir Team Super Cast!

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-1-8-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-2-6-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-3-4-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row _builder_version=”3.9″][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-4-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-5-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-8-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row _builder_version=”3.9″][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-6-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-7-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-9-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row _builder_version=”3.9″][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-11-scaled.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Shopping basket

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping