Ek hengel ‘n Pro Mania by Dennekruin, Roodekoppiesdam. Van die begin af was die hiasante reg voor ons vanaf 60m tot op 200m. Ek was gelukkig genoeg om een vis te land van 9,7kg wat my ‘n 2de in die sone en ‘n 3de algeheel vir die dag besorg het. Ek het gehengel met ‘n Sensation DC Elite en Okuma Aventa katrol.
Ek noem graag dat dit ook my persoonlike beste is. Ek bedank SvB, Super Cast en Sensation vir die fantastiese produkte en ondersteuning wat my as hengelaar die geleentheid bied om sulke visse te vang.
Hengel Groete
Theuns du Preez
[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-1-6.jpg” align_tablet=”center” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]