018 294 5276
SUPER CAST
orders@supercast.co.za

Bloemhof Sloep Liga 2019 – Elzaan van Wyk

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″][et_pb_row _builder_version=”3.25″ column_structure=”3_4,1_4″][et_pb_column type=”3_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text _builder_version=”3.27.4″]

Ek het my laaste Vrystaat proef gehengel by die Sloep, Bloemhof. Ek het pen 89 getrek die oggend. Soos oudergewoonte maak ek eerste my kolletjie voer aan, sodra ek by my pen stop. Vir die sloep se onlangse vangste was die vangste minder as wat ons verwag het.

Ek het heeldag gehengel met my Sensation 12ft DC Lite Limited Edition stokke op 75m en 95m. My ase vir die dag was as volg:

1. Garlic Oozer op beide hoekies
2. F.X. & SA Poeier
3. B.M.T & Perdeby 
4. Piant & Kiana

Super Cast en Sensation maak ‘n moeilike dag hanteerbaar en ek kry gelukkig steeds ‘n tweede in my sone met 34 vis teen 9,254kg.

Die Sondag hengel ek ‘n Pro Mania – ook by Bloemhof Sloep. Dié keer laer af in die sloep in die C/D sone. Ek trek pen 20 en vervolgens hengel ek my een stok op 45m en die ander stok so diep as moontlik om dalk te kyk of die groter karpe binne skuil. Ek sluit altwee stokke af op 45m.

My ase vir die dag was as volg:

1. Garlic Oozer op beide hoekies
2. F.X. & Banjo
3. Piant & Kiana

Super Cast se kolletjie voer soos altyd.

Ek kom tweede van die dames en eindig algeheel 17de uit 36 hengelaars met 76 vis teen 37.26kg.

Dankie Sensation en oom Schalk vir die voorreg om deel van die Super Sensation familie te kan wees.

Hengel Groete
Elzaan van Wyk

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-2.jpg” align_tablet=”center” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-1-3.jpg” align_tablet=”center” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Shopping basket

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping