018 294 5276
SUPER CAST
orders@supercast.co.za

Plaasdam 2019 – Gert van der Merwe

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.9″][et_pb_row _builder_version=”3.9″][et_pb_column type=”3_4″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_text _builder_version=”3.9″]

Ek het deelgeneem aan ‘n Pro Mania saam Montana hengelklub by ‘n plaaslike plaasdam. Na my vorige verloor met 23g was ek honger om sukses te smaak en nie weer kort te val nie. Ek trek pen 2 vir die dag. My lyne is nogsteeds ingehak op die vorige sessie se merke – 55m en 60m – en ek besluit ek gaan op die afstande bly. Met my Short Range V2 stokke, BAT hoeke en Pro Series lyn is dit ‘n plesier om die afstande akkuraat te hengel.

Die dag het goed verloop en met Sensation se top gerei, SvB voer en Super Cast se kookwater konsentrate kon ek die dag wen met 61 vis teen 33kg. Die hoekase wat ek gebruik het was Garlic Oozers en Banlic Oozers. Dips was Perdeby & B.M.T.

Dankie Sensation en Super Cast vir top kwaliteit toerusting en produkte!

Hengel Groete

Gert van der Merwe

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″ _builder_version=”3.9″ parallax=”off” parallax_method=”on”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2020/01/Foto-2-12.jpg” _builder_version=”3.9″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Shopping basket

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping