Ek het onlangs ‘n klubkompetsiegehengel by Bloemhofsloep. Met die loting het ek pen 7 vir die daggetrek. Soosoudergewoonte, maakekeerste ding as ek by my pen aankom my Super Cast kolletjievoeraan. Ek het die daggoedafgeskop, maar soos die wind opgekom het, het ekverwoedlyneafgebreeken die slik het sake nogverderbemoeilik. Nieteminkomekalgeheel 2de by die dames met 15 vis teen 17.4kg.
Dips wat vir my suksesgebring het was:
- Perdeby, Legend & F.X.
• Banjo &Tjop-Tjop
Hoekase:
- Garlic Oozer
• Duiwelsdrek float
• Kariba Wurm
Ekwil van die geleentheidgebruikmaak om virSensation enoom Schalk tebedankvir die voorreg om deeltekan wees van die Sensation enSuper Cast families. Dié top kwaliteittoerustingsoos my Sensation DC Pinpoints enasemaakdit ‘n fees langs die dam.
HengelGroete
Elzaan van Wyk
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]