Ek is oppadSandspuit toe om my eerste Pro Maniavir die nuwejaartevang. Soosekwegry by die huis ryek al die pad in die reën tot by die water. Dit het so 80% van die daggereën.Â
By die dam aangekompakekrustigaf want daar is baietydvoorons begin. Ekmaak toe my voeraanen meet solank my stokkeuiten drink rustig ‘n koppiekoffie om die wonderlikedagtekan begin enbeplansolankwatterkombinasiesekmeegaan begin.Â
My plan vir die dag was om eenstok op 45m tehengelen die anderstok so diep as moontlik,veralom vroegoggend die babersteteiken.
Ekhet lekker gehengelenkry ‘n 2de in my sone met 13 vis teen 28.725kg enalgeheel ‘n 6de uit 23 hengelaars.Â
Voer:Â
- Super Cast KolletjieÂ
Gerei:Â
- BAT 0.8 hoekeÂ
- Bat nr. 5 hoeke vir die babers
- Sensation 5lb lyn
- Sensation 18lbleader lyn
- DOCKS katrolsakÂ
- DC PinPoint 12.6Â
- Aventa Pro 6000’sÂ
Aas:Â
- Fyn degieÂ
- Kariba wurmsÂ
- SpringwurmsÂ
Dips:Â
- GumtreeÂ
- Stuttaford O
- ChakalakaÂ
- EbonyÂ
DankieaanonsHemelseVader vir die talent wat Hyonsgegee het om tekanhengel. Dankieookaan my man vir al syondersteuningengeduld. Dan wilekookgraag my borgebedankvir die bydrae wat jullemaakvirons as hengelaarsdeur die jaar. Hartlikdankieookaanoom Schalk ensy span van Super Cast endankieaan Pierre en die Sensation span vir top gehaltetoerusting.Â
HengelGroeteÂ
 Zanie
Â
[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2019/12/Elzaan-3-scaled.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][et_pb_image src=”http://chillieswebsites.in/supercast/wp-content/uploads/2019/12/Elzaan-1-scaled.jpg” align_tablet=”center” align_phone=”” align_last_edited=”on|desktop” _builder_version=”3.23″][/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]