PRo anglers

Wilgedraai, Vaaldam 2019 – Martin Delport

Wilgedraai, Vaaldam 2019 – Martin Delport

I decided to go fish the Pro Mania hosted by Theuns on the 1st of May at Wilgedraai. I haven't fished this venue in a long time, the last being the Trans Natal with Gauteng back in 2018. We met up at 05H30 and I noticed a couple of excellent anglers signing in. The...

Wilgedraai, Vaaldam 2019 – Leon de Kock

Wilgedraai, Vaaldam 2019 – Leon de Kock

Ek het ‘n ruk gelede Fishing Monkey's se Pro Mania by Wilgedraai Vaaldam gaan hengel. Dit was my 3de keer by die oewer en dis elke keer ‘n lekker oewer om te hengel. Vroeg oggend word ons gegroet met die koue wat laat weet die winter is om die draai. Ons is 18...

Vaalrivier 2019 – John-Henry Sinclair

Vaalrivier 2019 – John-Henry Sinclair

Wintertyd is die beste tyd om jou PB te breek. Met dit in gedagte het ek met my goeie vriend – Andre Schutte – spesiehengel spesialis gereël om die monsterkarpe te gaan teiken in Potchefstroomdam. Sy grootste karp wat hy al geland het in Potchdam is ‘n indrukwekkende...

Stompdriftdam 2019 – Gert van der Merwe

Stompdriftdam 2019 – Gert van der Merwe

Môre hengelvriende Ek het onlangs deelgeneem aan ‘n Pro Mania by Stompdriftdam in die Suid-Kaap. Met die aanloop tot die naweek hou ek die weer fyn dop. Soos dit nou maar is met ou “Murphys Law”, slaan ‘n koue front die Kaap. Met sulke koue het Stompdrift die...

Stompdrift Klub Kompetisie 2019 – Gert van der Merwe

Stompdrift Klub Kompetisie 2019 – Gert van der Merwe

Ek het ‘n klub kompetisie gehengel by Stompdriftdam. Heel week hou ek die weer dop en alles lyk mooi. Met ‘n hengelaar se geluk - net tot die Saterdag oggend. Aangekom by die die dam en dit is yskoud. So waai die wind my planne in die koue in. Gelukkig trek ek ‘n...

Stompdrift 2019 – Wessel Mienie

Stompdrift 2019 – Wessel Mienie

Ek het ‘n liga gehengel by Stompdriftdam. Die genade reën het veroorsak dat die dam vlak van 4% tot 11% gestyg het. My beplanning was om een stok naby op 20m te hengel en een stok verder - op 65m. Altwee met my Sensation Finesse stokke. Tydens die loting sien ek dat...

Steyns, Vaaldam 2019 – Leon de Kock

Steyns, Vaaldam 2019 – Leon de Kock

Ek het ‘n Pro Mania gehengel by Steyns, Vaaldam. Ek het jare laas daar gehengel en ek het nie regtig ‘n idee gehad hoe om te begin nie. Ek trek pen 11 die oggend en ry na my pen wat net langs Johann Beukes is wat op die kant pen sit. Ek hou maar die water dop en kyk...

Plaasdam 2019 – Gert van der Merwe

Plaasdam 2019 – Gert van der Merwe

Ek het deelgeneem aan ‘n Pro Mania saam Montana hengelklub by ‘n plaaslike plaasdam. Na my vorige verloor met 23g was ek honger om sukses te smaak en nie weer kort te val nie. Ek trek pen 2 vir die dag. My lyne is nogsteeds ingehak op die vorige sessie se merke - 55m...

Paarldam 2019 – Gert van der Merwe

Paarldam 2019 – Gert van der Merwe

Ek het aan oom Sarel Strydom se Pro Mania deelgeneem by Paarldam. Daardie dam het my al behoorlik laat les op sê, so ek was maar effens skepties oppad soontoe. Deur die loop van die week word oproepe gemaak na kennisse en almal vertel die bielies is nou aan die byt en...

Olifantsnek Kamp 1 2019 – Henco vd Westhuizen

Olifantsnek Kamp 1 2019 – Henco vd Westhuizen

Ek het deelgeneem aan Noord-Wes se Pro Mania te Olifantsnekdam, Kamp 1. Uit vorige ondervinding van die kamp het ek geweet ek sal my beplaning en huiswerk noukeurig moet doen. Ek hoor die oggend met die loting die muddies byt lekker fluks en besluit om my 8ft stokkie...

Olifantsnek 2019 – Henco vd Westhuizen

Olifantsnek 2019 – Henco vd Westhuizen

Die befame, of altans bevreesde… OLIFANTSNEKDAM! Ek en voete het besluit om aan ‘n Pro Mania deel te neem. Die spanning loop hoog alreeds 2 uur die oggend soos ek rondrol. Vol selfvertroue en lus vir die gevreesde Nek. (On)gelukkig ry ons eers half 5 dam toe omdat...

Moolmans, Vaaldam 2019 – Jaco Kruger

Moolmans, Vaaldam 2019 – Jaco Kruger

Ek het deelgeneem aan Randse Sport se Pro Mania wat by Moolmans, Vaaldam aangebied was. Weens ‘n besering kon ek vir ongeveer 3 maande glad nie gehengel het nie, so ek was behoorlik uitgehonder vir ‘n dag langs die dam. Net om by die dam uit te kom was seker...

Miemiesdal, Vaaldam 2019 – Henco vd Westhuizen

Miemiesdal, Vaaldam 2019 – Henco vd Westhuizen

Ek het aan ‘n Pro Mania die Sondag wat aangebied was by Miemiesdal – die Fishing Monkeys Pro Mania - deelgeneem. Met die inligting wat ek kon versamel, het dit my voorgekom of ons maksimum afstande sou moes hengel. By die wild vreemde oewer aangekom kry ek mede Super...

Leeuplaas, Vaaldam 2019 – Martin Delport

Leeuplaas, Vaaldam 2019 – Martin Delport

I decided to fish the MJ Pro Mania which Thys Greyvenstein was hosting at Leeuplaas, Vaal Dam. I recently had the pleasure of fishing the Super Cast Classic there so I had a general idea of how I would prepare and take on the weekends event. On arrival, I was pleased...

Kwaggaskloof 2019 – Wessel Mienie

Kwaggaskloof 2019 – Wessel Mienie

Ek en Gert van der Merwe hengel ‘n Pro Mania Coastals Spanne Classic. Met die temperatuur wat reg oor die land daal a.g.v die frontale stelsel wat in beweeg, weet ons dat Kwaggas vir ons 'n uitdaging gaan inhou. Kwaggas is een van daai damme waar die pen wat...

Kwaggaskloof 2019 – Gert van der Merwe

Kwaggaskloof 2019 – Gert van der Merwe

Môre almal Ek het besluit om van Mosselbaai deur te ry Kaap toe vir ‘n Pro Mania. Die Pro Mania was aangebied deur oom Sarel by die gevreesde Kwaggaskloofdam. Die oggend 02:00 is ek op die pad. Aangekom by die dam, penne getrek en ek val in die eerste sone (pen 6). Ek...

Koppies 2019 – Jaco Kruger

Koppies 2019 – Jaco Kruger

Ek het deelgeneem aan Kroon se Pro Mania deelgeneem te Koppies dam. My dag het soos volg verloop: Ek het vooraf geweet dat dit n baie uitdagende dag gaan wees. Daar was n paar groot name teenwoordig en die wind het behoorlik gewaai. Ek het besluit om van die begin af...

Knelpoort 2019 – John-Henry Sinclair

Knelpoort 2019 – John-Henry Sinclair

Vir die maand se ‘Hengel saam Super Cast’ het ons NG Gemeente Wepener se fondsinsameling gaan ondersteun by Knelpoortdam in die Vrystaat. Omdat dit swaar gaan in die platteland, kan die gemeente nie ‘n permanente dominee bekostig nie en gebruik sulke fondsinsamelings...

Jackie Leonard 2019 – John-Henry Sinclair

Jackie Leonard 2019 – John-Henry Sinclair

Hoe vang mens 100 vis in 8 ure? Met Tjop-Tjop en Stinkvoete op die bol, sagte SvB voer en ‘n potjie garlic oozers en nou en dan ‘n kariba op die hoek om dinge interessant te hou. Dit klink dalk eenvoudig maar dit was my plan waarby ek gehou het onlangs by ‘n...

Jackie Leonard 2019 – Henco vd Westhuizen

Jackie Leonard 2019 – Henco vd Westhuizen

Ek het deelgeneem aan ‘n klub kompetisie en so ook die Sondag aan ‘n Pro Mania. Twee vlieë met een klap. Twee voëls met een skoot. Of is dit dan twee visse met een strop? Ons klub kompetisie was by Tannie Magriet se plaas en dit was my heel eerste keer by die oewer....

Jackie Leonard (Feeder) 2019 – John-Henry Sinclair

Jackie Leonard (Feeder) 2019 – John-Henry Sinclair

Ons het in die verlede altyd Super Cast se “papgooi” manne voorgetrek. Met die uitgawe het ek besluit dat ons darem by een van ons eie veelvoudige Protea hengelaars – Louis Steyn – ook bietjie by moet uitkom vir ‘n artikel. Alhoewel hy al ‘nhele paar keer die groen en...

Haroldsdam 2019 – Wessel Mienie

Haroldsdam 2019 – Wessel Mienie

Die afgelope naweek het ek ‘n Pro Mania gehengel by Haroldsdam in die Suid-Kaap. In die week wat opgebou het na die naweek was dit koue weer en sodoende het ek myself reggemaak vir ‘n koue dag langs die water. Tot my verbasing was die dag voorwaar aangenaam met ‘n...

Stompdrift 2018 – Wessel Mienie

Stompdrift 2018 – Wessel Mienie

Pro Mania 2019 Ek het deelgenaam aan ‘n Pro Mania, tesame met my klub kompetisie. Die dag vooraf is daar waarskuwings deur die SA Weerdienste vir erge vloede. Ons besluit egter om voort te gaan met die Pro Mania. Hengel moet ons hengel. Dit is dan in ons bloed. Ons...

Stompdrift 2018 – Gert van der Merwe

Stompdrift 2018 – Gert van der Merwe

Ek het ‘n Pro Mania gevis by Stompdriftdam in die Suid-Kaap. Daar was baie reën en wind voorspel, maar nietemin hengel sal ons hengel. Ek trek pen 6 vir die dag. Op die oewer begin dit sukkel-sukkel en almal worstel om die visse aan die gang te kry. Soos die dag...

Roodekoppies 2018 – Henco vd Westhuizen

Roodekoppies 2018 – Henco vd Westhuizen

Ons het besluit om bietjie te gaan 'social' by die gevreesde Roodekopjesdam. Wat die dam vir ons gerieflik maak is dat dit net 15 min vanaf die huis is. Ons besluit toe om na Roodekopjes hengeloord (ou Noord-Transvaal gronde) te gaan maar in die rivier...

Pro Mania Final 2018 – John-Henry Sinclair

Pro Mania Final 2018 – John-Henry Sinclair

Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd. Die Pro Mania Finaal vir 2018 by Verlatenskraal Bloemhof, het ‘n tyd gehad vir die spanne finaal, die semi- finaal en ook die finaal. Die hengelaars wat dit gemaak het tot op die finaal is die...

Leeuplaas, Vaaldam 2018 – Henco vd Westhuizen

Leeuplaas, Vaaldam 2018 – Henco vd Westhuizen

Ek het ‘n ruk gelede deelgeneem aan die Super Cast Pro Mania Spanne Classic op die Sondag. Die vorige dag – die Saterdag - het ek tussen die Super Cast manne rond geloop om sodoende ’n “game plan” te formuleer. Ek het opgemerk dat meeste van Team Super Cast se manne...

Haroldsdam 2019 – Gert van der Merwe

Haroldsdam 2019 – Gert van der Merwe

Ek het deelgeneem aan ‘n Pro Mania by Herolddam in die Oos-Kaap. Ek het ‘n ruk gelede gehengel, so ek was behoorlik  uitgehonger gewees vir ‘n lyntjie nat maak. Met my top gehalte Sensation gerei en vars Super Cast produkte was ek reg gewees om te kompeteer vir goud....

Dennekruin, Roodekoppies 2019 – Theuns du Preez

Dennekruin, Roodekoppies 2019 – Theuns du Preez

Ek hengel ‘n Pro Mania by Dennekruin, Roodekoppiesdam. Van die begin af was die hiasante reg voor ons vanaf 60m tot op 200m. Ek was gelukkig genoeg om een vis te land van 9,7kg wat my ‘n 2de in die sone en ‘n 3de algeheel vir die dag besorg het. Ek het gehengel met...

De Rust, Harties 2018 – Henco vd Westhuizen

De Rust, Harties 2018 – Henco vd Westhuizen

Vroeg die vorige week het een van my goeie hengelvriende - Niekie van der Merwe - my gevra of ons bietjie lyne kan gaan natmaak. Met die wat die groot karpe op ’n streep uitkom by Harties het ons besluit ons gaan ook dié vetties teiken. Dit met papgooi. Die oewer wat...

Cilliers, Vaaldam 2019 – Jaco Kruger

Cilliers, Vaaldam 2019 – Jaco Kruger

Middag hengel vriende, Ek het deelgeneem aan ‘n Pro Mania te Cilliers Vaaldam. Met my aankoms het ek geweet dat dit glad nie ’n maklike dag gaan wees nie, omrede ons min hengelaars was en in een sone gaan hengel. Penne word getrek en met oom Johann Beukes regs van my...

Bloemhof Sloep Liga 2019 – Elzaan van Wyk

Bloemhof Sloep Liga 2019 – Elzaan van Wyk

Ek het my laaste Vrystaat proef gehengel by die Sloep, Bloemhof. Ek het pen 89 getrek die oggend. Soos oudergewoonte maak ek eerste my kolletjie voer aan, sodra ek by my pen stop. Vir die sloep se onlangse vangste was die vangste minder as wat ons verwag het. Ek het...

Bloemhof Sloep Liga 2019 – Elzaan van Wyk

Bloemhof Sloep Liga 2019 – Elzaan van Wyk

Ek het besluit om Bloemhof sloep te gaan oefen voor ons 1ste liga. By die water aangekom maak ek dadelik my Super Cast kolletjie voer aan en begin my gerei opslaan. Met die goeie reëns het Bloemhof heelwat gestyg en ek was seker dit sou ‘n invloed hê op die byt tempo....

Bloemhof Sloep Klub Komp 2019 – Elzaan van Wyk

Bloemhof Sloep Klub Komp 2019 – Elzaan van Wyk

Ek het deelgenaam aan 'n klub kompetisie by Bloemhof Sloep. Met die loting trek ek pen 17 vir die dag. By my pen aangekom het ek dadelik my Super Cast kolletjie voer uitgehaal en aangemaak. Ek het besluit om altwee stokke op 45m te begin. Ek het wel die dag met beide...

Bloemhof Sloep 2019 – Juliet Welman

Bloemhof Sloep 2019 – Juliet Welman

Ek het deelgeneem aan Vrystaat se 2de proef te Bloemhofsloep. Na aanleiding en informasie ontvang vanaf die Senior C-spanne SA’s wat daar plaas gevind het, moes al die hengelaars regmaak om baie vissies te vang, waarvan blykbaar ook baie nie sou geweeg het nie! Dus...

Bloemhof Sloep 2019 – Jeandre vd Westhuizen

Bloemhof Sloep 2019 – Jeandre vd Westhuizen

Op die hakke na ‘n uitdagende maar lekker Pro Mania Finaal breek die Nasionale Kampioenskappe aan waar ek Vrystaat se 0/19 A span verteenwoordig. Die land se top provinsie wat oewerhengel aanbetref. k het die voorreg gehad om Junior Protea Ryno Annandale te...

Bloemhof Sloep 2018 – Elzaan van Wyk

Bloemhof Sloep 2018 – Elzaan van Wyk

Ek het deelgeneem aan 'n Pro Mania by Bloemhof Sloep. Met die loting trek ek pen 5 vir die dag. By my pen aangekom het ek dadelik my Super Cast voer uitgehaal en aangemaak. Ek het besluit om al twee stokke so diep as moontlik te hengel, nadat ek gister...

2019 in ‘n neutedop – John-Henry Sinclair

2019 in ‘n neutedop – John-Henry Sinclair

Super Cast gee die pas aan in kompeterende hengel in SA…Soos almal bewus is het die mees kompeterende reeks in SA – die Pro Mania reeks – se finaal gekom en gegaan. Dis hier waar die room van Suid-Afrikaanse hengel meeding om weg te stap met die eer as die beste van...

William Warner

William Warner

Age: 17Most fish in 8 hours: 92Heaviest bag in 8 hours: 38kgFavourite dip combo: Perdeby, Legend & F.X.Feed of choice: SvBFavourite floatie: Garlic OozerReels: Okuma Aventa Pro 5000’sRods: Sensation Razor 12’6”Favourite venue: Bloemhof SloepHome town:...

Wessel Mienie

Wessel Mienie

Age: 28Most fish in 8 hours: 100Heaviest bag in 8 hours: 89kgFavourite dip combo: Perdeby, Banjo & Stuttaford OFeed of choice: SvBFavourite floatie: Garlic OozerReels: Okuma Aventa’sRods: Sensation DC Lite’sFavourite venue: Bloemhof BamboesspruitHome town:...

Robert Breedt

Robert Breedt

Age: 57Most fish in 8 hours: 132Heaviest bag in 8 hours: 108kgFavourite dip combo: Sniper, Legend & PerdebyFeed of choice: Super Cast KolletjieFavourite floatie: Plain YellowReels: Okuma Aventa Pro 6000’sRods: Sensation DC Lite 13ftFavourite venue: Cilliers,...

Juliet Welman

Juliet Welman

Age: 53 Most fish in 8 hours: 102 Heaviest bag in 8 hours: 58kg Favourite dip combo: Perdeby, Legend & Sniper Feed of choice: Super Cast Kolletjie Favourite floatie: Plain Yellow Float Reels: Shimano 6000’s Rods: Sensation Razor 12’6” Favourite venue: Moolmans,...

Martin Delport

Martin Delport

Age: 34Most fish in 8 hours: 116Heaviest bag in 8 hours: 82kgFavourite dip combo: Legend, Perdeby & SniperFeed of choice: SvBFavourite floatie: Plain WhiteReels: Shimano X-Aero 6000’sRods: WAFT Raging Bull EvolutionsFavourite venue: Leeuplaas, VaaldamHome town:...

Gert van der Merwe

Gert van der Merwe

Age: 35Most fish in 8 hours: 94Heaviest bag in 8 hours: 77.50kgFavourite dip combo: Perdeby & SniperFeed of choice: SvBFavourite floatie: Garlic OozerReels: Okuma Aventa Pro’sRods: Sensation Short Range 8ft; Tempo 10ft; DC Lite’s 12ft &Favourite venue:...

Elzaan van Wyk

Elzaan van Wyk

Age: 30Most fish in 8 hours: 78Heaviest bag in 8 hours: 87kgFavourite dip combo: Quatro & SniperFeed of choice: Super Cast KolletjieFavourite floatie: BanjoReels: Okuma Aventa Pro 6000’sRods: Sensation DC Pinpoint 12’6”Favourite venue: Bloemhof SloepHome town:...

Catherina Hebler

Catherina Hebler

Age: 38Most fish in 8 hours: 53Heaviest bag in 8 hours: 58kgFavourite dip combo: Stuttaford O & QuatroFeed of choice: SvB ExtremeFavourite floatie: Juana FloatReels: Okuma Aventa’sRods: Sensation Razor 12’6”Favourite venue: BloemhofHome town:...

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Age: 51 Most fish in 8 hours: 76 Heaviest bag in 8 hours: 189kg Favourite dip combo: Devils Fork, Perdeby & F.X. Feed of choice: Super Cast Plain Favourite floatie: Juana Reels: Okuma 8K’s Rods: Sensation Extreme Casters Favourite venue: Bloemhof Home town:...

Bernie van Niewenhuizen

Bernie van Niewenhuizen

Age: 36Most fish in 8 hours: 88Heaviest bag in 8 hours: 46kgFavourite dip combo: Perdeby, Sniper & Black WidowFeed of choice: SvB ExtremeFavourite floatie: Juana FloatReels: Okuma Ceymar and Okuma Aventa Pro’sRods: Sensation Short Range 8ft ; Sensation Razor...

Arrie Steyn

Arrie Steyn

Age: 16Most fish in 8 hours: 97Heaviest bag in 8 hours: 52.78kgFavourite dip combo: Has Been & SniperFeed of choice: SvBFavourite floatie: Garlic OozerReels: Okuma Ceymar and Okuma Aventa Pro’sRods: Sensation DC LiteFavourite venue: Sandspruit, BloemhofHome town:...

Theuns du Preez

Theuns du Preez

Based on the following link: http://www.korda.co.uk/team_korda/danny-fairbrass Theuns du Preez Age: 45 Most fish in 8 hours: 109 Heaviest bag in 8 hours: 87kg Favourite dip combo: Almond & F.X. Feed of choice: Plain & Match 50/50 Favourite floatie:...

Leon de Kock

Leon de Kock

Based on the following link: http://www.korda.co.uk/team_korda/danny-fairbrass Leon de Kock Age: 39 Most fish in 8 hours: 120 Heaviest bag in 8 hours: 97kg Favourite dip combo: Perdeby, Legend & F.X. Feed of choice: Plain & Match 50/50 Favourite floatie:...

John-Henry Sinclair

John-Henry Sinclair

Most fish in 8 hours: 123 Heaviest bag in 8 hours: 38kg Favourite dip combo: Perdeby, F.X. & Legend Feed of choice: Plain & Match 50/50 Favourite floatie: Garlic Oozer Reels: Okuma Aventa Pro 6000’s Rods: BAT Shadow Carp 8ft; Sensation Tempo V1 10ft; Sensation...

Jeandre van der Westhuizen

Jeandre van der Westhuizen

Based on the following link: http://www.korda.co.uk/team_korda/danny-fairbrass Jeandre van der Westhuizen Age: 15 Most fish in 8 hours: 105 Heaviest bag in 8 hours: 47kg Favourite dip combo: Stinkvoete&Tjop-Tjop Feed of choice: SvB Favourite floatie: Garlic Oozer...

James craven

James craven

Based on the following link: http://www.korda.co.uk/team_korda/danny-fairbrass James Craven Age: 51 Most fish in 8 hours: 76 Heaviest bag in 8 hours: 74kg Favourite dip combo: Sniper, Perdeby& Legend Feed of choice: Super Feed Favourite floatie: Garlic Oozer...

Jaco Kruger

Jaco Kruger

Based on the following link: http://www.korda.co.uk/team_korda/danny-fairbrass Jaco Kruger Age: 25 Most fish in 8 hours: 68 Heaviest bag in 8 hours: 42kg Favourite dip combo: Devils Fork, F.X. &TjopTjop Feed of choice: Plain & Match 50/50 Favourite floatie:...

Jaco pienaar

Jaco pienaar

Based on the following link: http://www.korda.co.uk/team_korda/danny-fairbrass Jaco Pienaar Age: 30 Most fish in 8 hours: 63 Heaviest bag in 8 hours: 40.89kg Favourite dip combo: Sniper & Pandemonium Feed of choice: SvB Favourite floatie: PampoenpitOozer Reels:...

Henco van der westhuizen

Henco van der westhuizen

Based on the following link: http://www.korda.co.uk/team_korda/danny-fairbrass Henco van der Westhuizen Age: 20 Most fish in 8 hours: 105 Heaviest bag in 8 hours: 39kg Favourite dip combo: Devils Fork + F.X. Feed of choice: SvB Favourite floatie: Garlic Oozer Reels:...

Stompdriftdam 2019 – Gert van der Merwe

Stompdriftdam 2019 – Gert van der Merwe

Môrehengelvriende Ek het onlangsdeelgeneemaan ‘n Pro Mania by Stompdriftdam in die Suid-Kaap. Met die aanlooptot die naweekhouek die weerfyndop. Soosditnou maar is met ou “Murphys Law”, slaan‘nkoue front die Kaap. Met sulkekoue het Stompdrift die geneigdheid om ‘n man...

Bloemhof Sloep C Sone 2019 – Elzaan van Wyk

Bloemhof Sloep C Sone 2019 – Elzaan van Wyk

Ek het onlangs ‘n klubkompetisiegehengel by Bloemhof dam in die C sone van die sloep. Ek het pen 5 getrek wat nabyaan die D sone was. Ek het myself voorbereivirregte winter hengelomstandighede. Ek het gesien met die senior nasionaleproewedat die vis aan die dieperkant...

Roodekoppies 2018 – Henco vd Westhuizen

Roodekoppies 2018 – Henco vd Westhuizen

Ons het besluit om bietjie te gaan social by die gevreesde Roodekopjesdam. Wat die dam vir ons gerieflik maak is dat dit net 15 min vanaf die huis is. Ons besluit toe om na Roodekopjes hengeloord (ou Noord-Transvaal gronde) te gaan maar in die rivier gedeelte. Ek...

Bloemhof Sloep 2019 – Elzaan van Wyk

Bloemhof Sloep 2019 – Elzaan van Wyk

Ek het onlangs ‘n klubkompetsiegehengel by Bloemhofsloep. Met die loting het ek pen 7 vir die daggetrek. Soosoudergewoonte, maakekeerste ding as ek by my pen aankom my Super Cast kolletjievoeraan. Ek het die daggoedafgeskop, maar soos die wind opgekom het, het...

Bloemhof Sandspruit 2019 – Elzaan van Wyk

Bloemhof Sandspruit 2019 – Elzaan van Wyk

Ek is oppadSandspuit toe om my eerste Pro Maniavir die nuwejaartevang. Soosekwegry by die huis ryek al die pad in die reën tot by die water. Dit het so 80% van die daggereën.  By die dam aangekompakekrustigaf want daar is baietydvoorons begin. Ekmaak toe my voeraanen...

Hello world!

Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!