by admin | Jan 29, 2020 | events, featured
The Super Cast Bloemhof event will take place 23 March 2020. For more info contact us at jh@supercast.co.za...
by admin | Jan 20, 2020 | 2019
I decided to go fish the Pro Mania hosted by Theuns on the 1st of May at Wilgedraai. I haven’t fished this venue in a long time, the last being the Trans Natal with Gauteng back in 2018. We met up at 05H30 and I noticed a couple of excellent anglers signing in....
by admin | Jan 20, 2020 | 2019
Ek het ‘n ruk gelede Fishing Monkey's se Pro Mania by Wilgedraai Vaaldam gaan hengel. Dit was my 3de keer by die oewer en dis elke keer ‘n lekker oewer om te hengel. Vroeg oggend word ons gegroet met die koue wat laat weet die winter is om die draai. Ons is 18...
by admin | Jan 20, 2020 | 2019
Wintertyd is die beste tyd om jou PB te breek. Met dit in gedagte het ek met my goeie vriend – Andre Schutte – spesiehengel spesialis gereël om die monsterkarpe te gaan teiken in Potchefstroomdam. Sy grootste karp wat hy al geland het in Potchdam is ‘n indrukwekkende...
by admin | Jan 20, 2020 | 2019
Môre hengelvriende Ek het onlangs deelgeneem aan ‘n Pro Mania by Stompdriftdam in die Suid-Kaap. Met die aanloop tot die naweek hou ek die weer fyn dop. Soos dit nou maar is met ou “Murphys Law”, slaan ‘n koue front die Kaap. Met sulke koue het Stompdrift die...
Recent Comments